Hierdie is 'n kort opsomming van basiese musiek teorie en gaan nie in vreeslike diepte op die onderwerp in nie omdat daar reeds heelwat inligting hieroor beskikbaar is. Die basiese beginsels van toonlere P1 P2
Basiese akkoorde van verskillende sleutels
Verhouding tussen sleutels in die sirkel van vyfdes
Enige toevoegings of navorsing word verwelkom. U bydrae kan keer dat hierdie erfenis vir ewig verlore gaan.