English
Version
Nuus Boere
musiek
Die
Klub
Biografie Leer
Speel
Handels
ware
Skakels Soek Kontak
Bewaar - Behou - Uitbou
Dat die erwe van ons vaad're vir ons kinders erwe bly
Leerplanne
Bladmusiek
Video
Basiese Teorie
 
 
 
Leer Speel
Leerplanne

Hierdie blad word hoofsaaklik op die konsertina toegespits omdat daar reeds heelwat inligting beskikbaar is om ander instrumente te leer bespeel.

Die eerste stap is om jou spesifieke konsertina te identifiseer en dan volgens jou spesifieke vaardigheid die beste leermetode te kies.

Heelwat inligting bestaan reeds op www.concertina.net asook www.concertina.com en kan op jou spesifieke konsertina in boeremusiek van toepassing wees.

Sleutelbord diagram en akkoorde vir Anglo konsertinas

Daar bestaan ook bladmusiek van sekere wysies vir meer gevorderde spelers.

 

Enige toevoegings of navorsing word verwelkom. U bydrae kan keer dat hierdie erfenis vir ewig verlore gaan.