Stuur asseblief 'n epos aan musiek@boeremusiek.org.za vir 'n wagwoord om hierdie videos volgrootte te kan sien in www.youtube.com/konsertina
Boerekonsertina
Bosbank Settees
Oom Fritz se polka
Oom Kerrie se Wals
Engelse Konsertina
Lief Fransie wals
Tant Siena Settees
Voortrekker Mazurka Klokkie Polka
Kaapse Bonton Lanser
Spanspek Settees Katrina Settees
Enige toevoegings of navorsing word verwelkom. U bydrae kan keer dat hierdie erfenis vir ewig verlore gaan.