Die onstaan en ontwikkeling van Boeremusiek
Hierdie prag boek vertel die geskiedenis en herkoms van boeremusiek en is 'n skat om te koester vir elke boeremusiek liefhebber.