Hierdie broers: Charles, Koot, Thys, Fred en Eastlin het vir
ons 'n paar pragtige nommers opgeneem en ons is vandag éérs
dankbaar vir hulle nalatenskap.
Hulle nommers het pragtige name en dis baie duidelik dat hulle
kultuurbewus was en 'n groot liefde vir om pragtige land gehad
het.
Hier is 'n lys van hulle plate wat hulle by Columbia gemaak het:
Die Ou Standerton settees
Swartskaap vierpas |
AE 527 |
Die Wegdraf polka
Die Gemmerkop (Eenpas) |
AE 528 |
Rietspruit Galope
Wilkerboom wals |
AE 545 |
Blom Ryk (Vastrap)
Klippoort wals |
AE 569 |
Die Soen wals
Silwerboom |
AE 582 |