Op die eerste plaat het hy van 'n konsertina
en op die tweede van 'n banjo as melodie-instrument gebruik
gemaak. Pinana Booi en
Lekker Kafferbier is so
effe "stout" en sal seker nie weer oor die eter gehoor
word nie! Versamelaars wat nog hierdie plate in hulle besit
het, moet dit maar goed bewaar!