English
Version
Nuus Boere
musiek
Die
Klub
Biografie Leer
Speel
Handels
ware
Skakels Soek Kontak
Bewaar - Behou - Uitbou
Dat die erwe van ons vaad're vir ons kinders erwe bly
 
 
 
 
 
 
 
Welkom

Welkom by die eerste webbladsy wat sedert 1992 toegewy is aan Tradisionele Boeremusiek en die gebruik van die konsertina in Suid-Afrika.

Lees meer oor die gebruik van die konsertina asook die verskillende ander instrumente. Daar word ook verwys na verskillende orkeste, hulle opnames asook die Klub.

U word uitgenooi om nuus of biografiese inligting van persone en orkeste by te voeg – Vandag se algemene kennis en alledaagse gebeurtenis vorm die grondslag van môre se geskiedenis.

U bydrae kan keer dat hierdie erfenis vir ewig verlore gaan.

Onlangse opdaterings

2008-07-17 Fritz Schoultz bygevoeg
2008-07-07 Marais en Krugerbroers bygevoeg
2008-06-14 Verwysing na Die Soetspelers bygevoeg
2008-06-08 Tjello foto bygevoeg
2008-06-03 Foto van Piet Bester bygevoeg
2008-05-31 Foto van Carolina Leeson bygevoeg
2008-05-17 Skakels bygevoeg
2008-05-12 Nuusbrief Hanekraai Nr 5 Bygevoeg
2008-04-09 Biografie van Dirkie Smit Bygevoeg
2008-04-05 Nuusbrief Hanekraai Nr 3 & 4 Bygevoeg
2008-04-04 Leer speel Video bygevoeg

 

Die inhoud van hierdie bladsy is opgestel en instand gehou deur Séan Minnie. Bronne hiervoor sluit inligting uit die volgende TBK verwante publikasie in: Die Boeremusiek Gedenkalbums deur Piet Bester, Die ontstaan en ontwikkeling van Boeremusiek deur Wilhelm Schultz, TBK nuusbriewe en plaatomslae, bydraes deur individuele persone en instansies asook talle persoonlike onderhoude en ervarings. Hierdie iinligting is aan kopiereg onderworpe en word hier aangebied omdat dit as volksbesit beskou word. Geen deel hiervan mag reproduseer word vir kommersiële doeleindes sonder toestemming of erkenning nie. Alhoewel die materiaal met die grootste sorg saamgestel is, verteenwoordig dit nie noodwendig die amptelike beleid van die TBK nie. Kontak my gerus vir kommentaar, toevoegings, weglatings of addisionele inligting.