Die Tradisionele Boeremusiekklub in 1981 het 'n ryk geskiedenis
sedert die ontstaan in 1981.
Deur die toewyding en arbeid van menige persone is daar sedertdien
heelwat amptelike klub projekte
geloots wat in samewerking met onafhanklike projekte die doelstellings
van die klub verwesenlik.
Om die belangstelling landwyd te bevorder is takke van die TBK
gestig sodat boeremusiek funksies
lokaal aangebied kan word.